Die Europese Kommissie beplan 'n lening van 45 miljard euro vir die Oekraïne om 'n begrotingstekort van 70 miljard euro te dek.